
-
Nasieners van Matriekvraestelle 2024 – BVHS
Nasieners van Matriekvraestelle 2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool maak die nege onderwysers van die skool bekend wat aangestel is as Nasieners van Matriekvraestelle 2024 – BVHS. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za Foto […]
-
Nasionale Senior Sertifikaat Merkers – Hoërskool Sasolburg
Nasionale Senior Sertifikaat Merkers. Hoërskool Sasolburg is trots om aan te kondig dat dertien van die skool se onderwysers aangestel is om gedurende die Desembervakansie as Nasionale Senior Sertifikaat Merkers […]
-
Filmit 2024 Prize Giving – Paul Roos Gymnasium
Filmit 2024 Prize Giving. The Filmit 2024 Prize Giving took place on Friday evening at the Drostdy Theatre. After being nominated in 12 categories, Paul Roos Gymnasium walked away with […]
-
ATKV Prysuitdeling – Hoërskool Waterkloof
ATKV Prysuitdeling – Hoërskool Waterkloof se leerders is as ATKV wenners, tydens die prysuitdeling in verskeie afdelings aangekondig. Die volgende wenners is aangekondig tydens die ATKV Prysuitdeling: Hoërskool Waterkloof is […]
-
Basketball – Kearsney College vs St Charles College
Basketball. For the final fixture of the term, Kearsney travelled to St Charles College, where they have not had much success of late. The first quarter was a tight affair. […]
-
Tennis sluit af – Hoërskool Ermelo
Tennis sluit af – Twee en twintig laerskoolleerders het hul tennis vir die jaar by hoërskool Ermelo met ‘n Laerskool Tennisaand vir 2024 afgesluit. Wind, weer en mis kon nie […]
-
Senior Heads for 2025 – Ashton International College Ballito
Senior Heads for 2025 – Ashton International College Ballito. Ashton International College Ballito, KwaZulu Natal, announced their leaders for 2025. Meet the Head Boy: Ruan Tredoux. What do you bring […]
-
Graad 12 Eindeksamen vraestelle – Welkom Gimnasium
Graad 12 Eindeksamen vraestelle. Welkom Gimnasium spog vanjaar met negentien onderwysers wat gekeur is om Graad 12 Eindeksamen-vraestelle te merk. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkom-gimnasium.co.za/ Foto’s verskaf
-
WP Aksie-netbal – Hoërskool Bellville
WP Aksie-netbal. Ses Graad 11 leerders van Hoërskool Bellville, is gekies vir die WP o.19 Mix Aksie-netbalspan vir 2025. Die netbal-gogga het die vier seuns verlede jaar gebyt tydens die […]
-
Boland T20 kriekettoernooi – Primêre Skool Worcester
Boland T20 kriekettoernooi. Jan Pienaar, leerder van Primêre Skool Worcester, het gedurende Oktober aan die jaarlikse Boland T20-kriekettoernooi deelgeneem. Hy was deel van die o. 11- Wildcats span en het […]













