WP Tweekamp Kampioenskap - Hoërskool Durbanville
WP Tweekamp Kampioenskap – Hoërskool Durbanville

WP Tweekamp Kampioenskap – Hoërskool Durbanville


WP Tweekamp Kampioenskap. Hoërskool Durbanville se atlete het aan die WP Tweekamp Kampioenskap deelgeneem en uitstekend presteer.

Medaljewenners:

  • Dogters 15 – 1ste – Anja de Villiers (Goud)
  • Seuns 15 – 1ste – Tiaan Lambrechts (Goud)
  • Seuns 15 – 3de – Jean Troskie (Brons)
  • Dogters 17 – 2de – Anieka Louw (Silwer)
  • Dogters 17 – 3de – Mia Viljoen (Brons)
  • Seuns 17 – 1ste – Niel Conradie (Goud)
  • Dogters 19 – 1ste – Mila Aucamp (Goud)
  • Seuns 19 – 1ste – Quinn Koekemoer (Goud)

Hoërskool Durbanville word ook aangewys as die WP-ligawenners vir die 2024/2025 seisoen en sal die WP tydens die SA-kampioenskappe in Oudtshoorn verteenwoordig.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://durbanvillehs.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article