
-
Allegretto Eisteddfod – Hoërskool Noordheuwel
Allegretto Eisteddfod. Twee leerders van Hoërskool Noordheuwel, Krugersdorp, is aangewys as deel van die Nasionale Top 10 deelnemers aan die Allegretto Eisteddfod. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://nories.co.za/ Fotos verskaf
-
Graad 7 Prysuitdeling 2024 – Primêre Skool Naudeville
Graad 7 Prysuitdeling 2024. Primêre Skool Naudeville van Welkom het hul Graad 7 leerders beloon vir prestasies behaal gedurende 2024. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://naudies.co.za Foto’s verskaf
-
SA Danskampioenskappe – Hoërskool Eldoraigne
SA Danskampioenskappe. Chané Smalberger, leerder van Hoërskool Eldoraigne in Pretoria, het tydens Oktober aan die SA Danskampioenskappe deelgeneem. Sy het deelgeneem in die hoogste afdeling, die Kampioenskap-afdeling, vir die ouderdomsgroep […]
-
ACE-modelkonferensie – Hoërskool Paarl Gimnasium
ACE-modelkonferensie. Gizelle Ahlers, leerder van Hoërskool Paarl Gimnasium, het tydens haar ACE-modelkonferensie, waar skole regoor Afrika en Australië met meer as 300 tot 500 modelle deelneem, die volgende prestasies behaal: […]
-
Cheerleading and athletics – Herschel Girls School
Cheerleading and athletics. Herschel Girls School, Cape Town, is very proud on the recent achievements of two learners, Alice Bailey and Layla MacNaughton. They excelled in athletics and cheerleading. More […]
-
Tjokkies presasies – Primêre Skool Universitas
Tjokkies presasies. Tjokkies vier die ses hoogste toekennings van Tjokkies prestasies soos gisteraand deur die skoolhoof, Mnr. Neels Gunter, aan die leerders oorhandig is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s verskaf
-
KZN Inland cricket teams – Maritzburg College
KZN Inland cricket teams. Eight boys from Maritzburg College have earned their spots in the KZN Inland cricket teams. U19 Team U16 Team More schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ https://maritzburgcollege.co.za/ Photos supplied
-
Hoofleiers 2025 – Primêre Skool Universitas
Hoofleiers 2025. Tjokkies het hul Hoofleiers 2025 bekend gemaak. Baie sterkte met die groot taak wat op julle wag! Tjokkies weet sommer dat die leerderraad onder julle leiding gaan floreer. […]
-
Vaandeloorhandiging – Primêre Skool Oranje
Vaandeloorhandiging. Deur die jaar het die leerders van Primêre Skool Oranje punte bymekaar gemaak vir hulle sporthuise om te bepaal wie die jaar die Vaandel dra. Sport en kultuur, akademie […]
-
Boodskap van Hoofseun – Hoër Landbouskool Oakdale
Boodskap van Hoofseun. Jannes Snyman, Hoofseun van Hoër Landbouskool Oakdale in Riversdal, het ‘n boodskap aan die leerders van Oakdale. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.oakdale.co.za/ Foto verskaf













