Akademiese prysuitdeling - Afrikaanse Hoër seunskool
Akademiese prysuitdeling – Afrikaanse Hoër seunskool

Akademiese prysuitdeling – Afrikaanse Hoër seunskool


Akademiese prysuitdeling. Affies se Akademiese prysuitdeling is Woensdagaand in die Potgietersaal aangebied.

‘n Spesiale woord van geluk aan die vier Dux-leerders van 2024:

  • Ulrick Smit: 93,3%
  • Emil Els (graad 9), 92,9%
  • Ivan Pope (graad 10), 93,0%
  • Iddo van Daalen (graad 11), 93,9%

Trofees ontvang: vak-trofees: graad 10’s van 2024:

  • Afrikaans: Ivan Pope
  • Wiskunde: Rubin Webb en Ivan Pope
  • Inligtingstegnologie: Ruan Brummer
  • Rekenaartoepassingstegnologie: Alexander Coetzer Kristensen
  • Wiskunde Geletterdheid: Christiaan Combrink
  • Ingenieursgrafieka en -ontwerp: Sebastian du Plessis
  • Geskiedenis: Lourens Swanepoel
  • Besigheidstudies: Callie Visagie
  • Engels Huistaal: Ben Cilliers
  • Musiek: Ben Cilliers
  • Alpha Wiskunde: Ben Cilliers en Armand du Preez
  • Engels: (First additional Language): Ettiene van der Merwe, Jean Laubscher en Joshua Bergh
  • Lewensoriëntering: Joshua Bergh
  • Fisiese Wetenskap: Ivan Pope
  • Lewenswetenskappe: Joshua Bergh, Ivan Pope en Paul-Ralph Smit
  • Rekeningkunde: Paul-Ralph Smit en Hanno Vosloo
  • Ekonomie: Hanno Vosloo
  • Toerisme: Hannes Roos
  • Duits: Rieghardt Strauss

Vaktrofees: Graad 11’s van 2024

  • Rekeningkunde: Divan Venter en Iddo van Daalen
  • Alpha wiskunde: Iddo van Daalen
  • Fisiese Wetenskappe: Iddo van Daalen
  • Wiskunde: Iddo van Daalen
  • Besigheidstudies: Tian Beyers
  • Lewenswetenskappe: Wihan Koster, Christian Gous en Andru van Zyl
  • Musiek: Christiaan Gous
  • Engels Huistaal: Andru van Zyl
  • Duits: Stephan Grobler
  • Geskiedenis: Luan Jansen van Vuuren
  • Geografie: Luan Jansen van Vuuren
  • Afrikaans: Danie Kruger
  • Engels (First Additional Language): Danie Kruger
  • Lewensoriëntering: Stef Pretorius
  • Ekonomie: Henrico Silvis
  • Rekenaartoepassingstegnologie: Henrico Silvis
  • Toerisme: Edrich van Onselen
  • Ingenieursgrafika en -ontwerp: Reynhardt Van Staden
  • Wiskundige Geletterdheid: Zach Visser
  • Inligtingtegnologie: Divan Venter

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.affies.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article