Prysuitdeling 2024 - Hoërskool Lichtenburg
Prysuitdeling 2024 – Hoërskool Lichtenburg

Prysuitdeling 2024 – Hoërskool Lichtenburg


Prysuitdeling 2024. Tydens Hoërskool Lichtenburg se Prysuitdeling 2024 gisteraand, is leerders beloon vir prestasies behaal in 2024.

Algeheel veelsydigste leerders vir 2024:

  • Graad 11- Wian Basson
  • Graad 10 – Nica Meyer
  • Graad 9 – SP Coetzer
  • Graad 8 – Emma Schulenbrug

Veelsydigste kultuur leerders vir 2024

  • Graad 11- Pippa du Toit
  • Graad 10 – Miko Ferreira
  • Graad 9 – Zivan Stoltz
  • Graad 8 – Emma Schulenburg
Veelsydigste kultuur leerders

Veelsydigste sportseun en -dogter vir 2024

  • Graad 11- Luan Snyman en Njabulo Mdluli
  • Graad 10 – Henrico Kruger en Mienke Geldenhuys
  • Graad 9 – Elardus Vosser en Angelique Botha
  • Graad 8 – Juwan van Tonder en Emma Schulenburg
Veelsydigste sportseun en -dogter

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://lichies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article