Wetenskap-Olimpiade - Afrikaanse Hoër Seunskool
Wetenskap-Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool

Wetenskap-Olimpiade – Afrikaanse Hoër Seunskool


Wetenskap-Olimpiade. Twee Graad 12 leerders van Affies, Nicolas Alberts en Andru van Zyl, het onlangs aan die finale rondte van die Wetenskap-Olimpiade deelgeneem.

Nicolas behaal die nasionale eerste plek in die Fisika-Olimpiade, terwyl Andru (hoofseun, 2025) die eerste plek in die Biologie-Olimpiade gewen het.

Albei seuns is gekies om Suid-Afrika by die onderskeie Internasionale Olimpiades te verteenwoordig. Die Fisika-Olimpiade word in Parys, Frankryk, aangebied en die Biologie-Olimpiade vind in Quezon City in die Filippyne plaas.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.affies.com/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article