
-
Fresh Leadership in Preschool – Curro Century City
Fresh Leadership in Preschool. Curro Holdings, the JSE-listed independent school group, is thrilled to announce fresh leadership in Preschools by the appointment of Micaela Creese as the new Head of […]
-
Onderwysers verwelkom – Gereformeerde Skool Dirk Postma
Onderwysers verwelkom. Gereformeerde Skool Dirk Postma, Pretoria, verwelkom twee nuwe onderwysers wat in 2025 by hul span aansluit. Lara Scheepers, Graad 4-7 Engels. Lara het opgegroei in Tzaneen en is […]
-
Huisleiers 2025 – Hoërskool Fichardtpark
Huisleiers 2025. Hoërskool Fichardtpark stel hul Huisleiers 2025 van Huis Barker, Huis Rochér en Huis Fourie voor. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za// https://fpark.co.za Foto’s verskaf
-
Honours for Service – St Mary’s DSG Kloof
Honours for Service. Grade 11 girls, Abigail Rudd, Asanda Ngcongo, Dumisa Lubelwana, Mususumeli Luvhengo and Mieke Rheeder who have been awarded their Honours for Service this year. To receive this […]
-
Royal Academy of Dance – Hoërskool Hermanus
Royal Academy of Dance. Twee leerders van Hoërskool Hermanus, Jana Marais en Cara Slabber, het beide hul ‘Intermediate’ gradering van die Royal Academy of Dance ontvang. Die Intermediate eksamen is […]
-
Ela Oopwater Gala – Hoërskool Wesvalia
Ela Oopwater Gala. AJ Brits, leerder van Hoërskool Wesvalia in Klerksdorp, het deelgeneem aan die Ela Oopwater Gala en behaal die volgende swem prestasies: NWS Age Group 1 en 2 […]
-
Twee Hoofdogters een gesin – Hoërskool Hoogenhout
Twee Hoofdogters een gesin. Hoe spesiaal – twee Hoofdogters uit een gesin in een jaar. Marga Hancke is Hoërskool Hoogenhout van Bethal se hoofdogter vir 2025, terwyl haar sussie, Lana, […]
-
Nasionale ATKV DigiGedigte – Sekondêre Meisieskool Oranje
Nasionale ATKV DigiGedigte. Nanette Jordaan Graad 11 leerder van Sekondêre Meisieskool Oranje het ’n Eerste plek in die nasionale ATKV-DigiGedigte vir Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal behaal. Nanette het […]
-
Senior School Sports Awards – Kingswood College
Senior School Sports Awards. This morning Kingswood College, Grahamstown, held the final Senior School Sports Awards Assembly for Term 3. This was to recognise the Summer Sports achievements. Congratulations to […]
-
NSS Merkers 2024 – Hoërskool Durbanville
NSS Merkers 2024. Hoërskool Durbanville is trots op hul 27 personeellede wat verkies is vir NSS Merkers 2024 van die Graad 12’s. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://durbanvillehs.co.za/ Foto’s verskaf













