Lejweleputswa hokkieproewe - Primêre Skool Naudeville
Lejweleputswa hokkieproewe – Primêre Skool Naudeville

Lejweleputswa hokkieproewe – Primêre Skool Naudeville


Lejweleputswa hokkieproewe. Twaalf leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is na die finale rondte van die Lejweleputswa hokkieproewe wat Saterdag, 15 Maart plaasvind genooi. Hulle is:

  • Danté Morrison
  • Bella van Aswegen
  • Chenique Kruger
  • Mar-Lèzé van der Merwe
  • Chelsea Joubert
  • Elle-Anne Roper
  • Lumé van Aardt
  • Lienke van Rooyen
  • Danielle van Staden
  • Karla Nell (afwesig op foto)
  • Mia Best
  • Grace Mchunu

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://naudies.co.za

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article