Synergy Cup Tennistoernooi - Hoër Meisieskool Bloemhof
Synergy Cup Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

Synergy Cup Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof


Synergy Cup Tennistoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof se Kavaliers het koning gekraai die afgelope naweek. Hulle het Boland verteenwoordig in die Synergy Cup Tennistoernooi. Dit was die Inter-Provinsiale toernooi in Kaapstad. Die o.19- én o.15-Kavalierspan het die toernooi gewen en met goue medaljes weggestap!

Die Bloemhof-spelers in die spanne is soos volg:

  • o.19A: Makenzie Rolfe, Lara Potgieter, Marlia Nel en Peta Kruger
  • o.19B: Mari-Anna van Rooyen en Imke Roux
  • o.15A: Lize Buys, Lisa Jonker, Mia Pecoraro, Megan Mackie en Jana Steyn

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.bloemhofschool.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article