Affies Prestige Tennistoernooi - Hoër Meisieskool Bloemhof
Affies Prestige Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof

Affies Prestige Tennistoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof


Affies Prestige Tennistoernooi. 🎾 Bloemhof blink uit.

Hoër Meisieskool Bloemhof se o.15-tennisspan het vanjaar ’n indrukwekkende 4de plek behaal uit 16 deelnemende skole by die gesogte Affies Prestige Tennistoernooi in Pretoria.

Toernooi-oorsig:

  • Groepwedstryde:
    • Wen 15–0 teen Hoërkool Menlopark
    • Verloor 2–13 teen Sekondêre Meisieskool Oranje
    • Wen 15–0 teen St Anne’s Diocesan College
    • Eindig 2de in groep en dring deur na top 8
  • Kwarteindronde:
    • Wen 8–5 teen St Mary’s DSG Waverley
  • Semi-finaal:
    • Verloor teen Affies
  • 3de/4de plek-wedstryd:
    • Verloor teen Hoërskool Nelspruit

🎉 Uiteindelike uitslag: Bloemhof eindig 4de uit 16 spanne – ’n prestasie om op trots te wees!

👏 Baie geluk aan die talentvolle meisies! Julle het met deursettingsvermoë en sportmanskap gespeel en vir taai kompetisie kans gesien.

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.bloemhofschool.co.za/

Foto: Carine Comerma

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article