
-
WP Modelkompetisie – Hoërskool Bellville
WP Modelkompetisie. Amy-Lee de Gouveia, Graad 10 leerder van Hoërskool Bellville, het op 23 November aan WP Modelkompetisie deelgeneem. Amy-Lee het die volgende toekennings ontvang: Sy is ook gekies om […]
-
New Hockey Director – Grey College
New Hockey Director. Grey College, Bloemfontein, is happy to announce the appointment of Mr Dalan Phillips as their new Grey College Hockey Director. Mr Phillips is a highly experienced coach […]
-
ASA Vrystaatspan – Primêre Skool Naudeville
ASA Vrystaatspan. Primêre Skool Naudeville is baie trots op een van hul leerders, Dohandrē Janse van Rensburg, met sy verkiesing tot die ASA Vrystaatspan vir Diskus en Gewigstoot. Meer skolenuus: […]
-
Vrystaat skole krieketspelers – Hoërskool Goudveld
Vrystaat krieketspelers. Drie Vrystaat skole krieketspelers van Hoërskool Goudveld in Welkom, het Vrydagaand hul petseremonie gehad. Die spelers is Kayden Pienaar, Motsitsi Mototo en Kaela-Mari Keyser. Die afrigter is Tshepo […]
-
Noord-Kaap Tennisproewe – Hoërskool De Aar
Noord-Kaap Tennisproewe. Ses Hoërskool De Aar leerders is gekies vir die Pixley tennisspan wat aan die Noord-Kaap tennisproewe op Upington gaan deelneem gedurende die eerste week van Desember. Meer skolenuus: […]
-
Prysuitdelingsfunksie – Welkom Volkskool
Prysuitdelingsfunksie. TydensWelkom Volkskool se Graad 3 Prysuitdelingsfunksie het Pastoor Heinrich Lourens so mooi geopen oor die Olyfboompie wat hy saamgebring het. Die Graad 3 kollegas en Kayleigh Lourens het die […]
-
Rhino Streekspan Capping – Hoër Volkskool Potchefstroom
Rhino Streekspan Capping. Hennie Pretorius, leerder van Hoër Volkskool Potchefstroom, het onlangs sy pet ontvang by die o.17-Rhino Streekspan capping se amptelike seremonie. Hennie is ingesluit by die Rhinos se […]
-
Oranjeniete maak SA spanne – Sekondêre Meisieskool Oranje
Oranjeniete maak SA spanne. Drie-en-twintig Oranjeniete maak SA Spanne in 2024! Die Sekondêre Meisieskool Oranje spog vanjaar met hul leerders wat in agt verskillende nasionale sportsoorte deelgeneem het. Meer skolenuus: […]
-
Honours Award for Service – St Andrew’s College
Honours Award for Service. Aiden Wood, student from St Andrew’s College in Grahamstown, has set an example of diverse involvement. He has also contributed significantly to a multitude of cultural […]
-
AFS Sub-youth championship – Primêre Skool Naudeville
AFS Sub-youth Championship. Dohandrè Janse van Rensburg, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het Saterdag, 23 November deelgeneem aan die AFS Sub-youth championship in Bloemfontein en uitstekend presteer! Dohandrè […]













