Suid-Vrystaat Primêre Atletiek - Primêre Skool Fichardtpark
Suid-Vrystaat Primêre Atletiek – Primêre Skool Fichardtpark

Suid-Vrystaat Primêre Atletiek – Primêre Skool Fichardtpark


Suid-Vrystaat Primêre Atletiek. Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein atlete het aan die Suid-Vrystaat Primêre Atletiek byeenkoms deelgeneem en uitstekend presteer.

Fichies se seuns-atlete was die wenners in die volgende ouderdomsgroepe:

  • Seuns o.10 – 2de plek
  • Seuns o.11 – 1ste plek (Algehele wenners)
  • Seuns o.12 – 1ste plek (Algehele wenners)
  • Top 10 seuns afdeling: Algehele wenners
  • Top 10 dogters: 4de plek

Beste atlete van die dag:

  • Mikayla Luyt – Beste dogters baanatleet
  • Jandré Vermeulen – Beste seuns baanatleet
  • Anebelle Traut – Beste dogters veldatleet
Fichies atlete by die Suid-Vrystaat Primêre Skole Atletiekbyeenkoms

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.fichies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article