Oos-Vrystaat Hokkiespan. Vrede Skool hokkiespelers Ansuri Zietsman (o.13) en Soné Els (o.14), is ingesluit in die Oos-Vrystaat Hokkiespan.

Beide spelers is ook uitgenooi om deel te neem aan die Noord-Vrystaat Hokkieproewe.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.facebook.com/vredeskool/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article