
-
Bergsig Akademie-netbalmeisies begin Fast5-seisoen met glans
Bergsig se o/15- en o/17-netbalspanne tree onoorwonne uit die Fast5-toernooi en kroon hul seisoen met kampioenskapstitels.
-
Wes-Kaap Gimnastiekkampioenskappe – Gimmies-leerder skitter
Lume De Koker verower goud én brons by Wes-Kaap Gimnastiekkampioenskappe en kwalifiseer vir die Nasionale Kampioenskappe in Kaapstad.
-
Dirk Postma-fietsryers wys krag by Cycle Lab MTB School Series
Dirk Postma se fietsryers het by die Cycle Lab MTB School Series sterk vertonings gelewer met podiumplekke en trotse deelname by Eye of Africa.
-
Witteberg-karateka’s blink uit in Gqeberha
Hanré Dreyer wen goud en Nické Wächter silwer by die League One Karate Kampioenskappe in Gqeberha – Witteberg is trots!
-
Hoërskool Langenhoven-koor skitter by RATEM Eisteddfod
Hoërskool Langenhoven-koor behaal A++ en hoogste gemiddelde by RATEM Eisteddfod 2026 – ’n triomf van talent, toewyding en spanwerk.
-
St Andrew’s College 1st XI earns bronze finish in Zimbabwe Tour
St Andrew’s College 1st XI fought valiantly in the T20 semi‑final against Maritzburg, finishing 3rd overall with standout awards for Wiblin and Holder.
-
Westville indoor hockey dominates the season
Westville Indoor Hockey shone this season, with league titles, unbeaten runs, and promotion victories showcasing skill, grit, and determination.
-
Hoërskool Bothaville boer met goud by Farmskills
Hoërskool Bothaville vier ’n tweede jaar van Landboutegnologie‑oorwinning by die Farmskills kompetisie, met puik prestasies in verskeie afdelings.
-
Hoërskool Bothaville kroon hokkiehelde
Bothaville se 2de hokkiespan behaal ’n glorieryke seisoen – onoorwonne kampioene en wenners van die Lejweleputswa B‑liga 2026.
-
St Andrew’s endurance champions shine at Noon to Noon
Jordan Steyn conquered 117 km to win the Junior Category, while Damian van Wyck showed grit with 85 km in the 24‑hour MTB race.













