
-
Nasionale O.17 Rhino toerspan – Hoërskool Kemptonpark
Nasionale O.17 Rhino toerspan. Jethro Williams, graad 11 leerder van Hoërskool Kemptonpark is ingesluit by die nasionale O/17-Rhino toerspan. Jethro is as onderkaptein gekies van die span wat vanaf 3 […]
-
Platteland o.19 Kriekettoer Sasolburg – Hoërskool Fichardtpark
Platteland o.19 Kriekettoer Sasolburg. Tydens die Platteland o.19 Kriekettoer Sasolburg, het die Akademie-Uitnodigingspan (The Cricket Academy) teen Vrystaat o.17 Plattelandspan kragte gemeet. Baie geluk aan Nathan Ackerman van Hoërskool Fichardtpark […]
-
Easterns-krieketspanne – Hoërskool Dr EG Jansen
Easterns-krieketspanne. Sewe leerders van Hoërskool Dr EG Jansen in Boksburg is vir die onderskeie Easterns-krieketspanne gekies is: O.15 Span O.15-Uitnodigingspan O.16A Span O.19A Span Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.egjansen.co.za/ Foto verskaf
-
FPL Kriekettoernooi – Primêre Skool Naudeville presteer
FPL Kriekettoernooi. Primêre Skool Naudeville in Welkom kan nie anders nie, as om baie trots te wees op die prestasies van hul krieketspelers by die FPL Kriekettoernooi wat in Bloemfontein […]
-
Cricket Achievements of 2024 – St Alban’s College
Cricket Achievements of 2024. St Alban’s College, Pretoria, had a cricket season to remember! This year, the boys have delivered outstanding performances on the field, showcasing their skill, determination, and […]
-
UNISA Teorie Eksamen – Primêre Skool Universitas
UNISA teorie eksamen. Tjokkies is baie trots op hul vyf leerders wat ingeskryf het vir die Nasionale UNISA Oktober teorie-eksamen. Hierdie vyf het puik presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://tjokkies.co.za/ Foto’s […]
-
Roof of Africa 2024 – Maritzburg College
Roof of Africa 2024. The Roof of Africa is the oldest and arguably toughest hard enduro event globally. Spanning 250 to 350km across three days, this race is not for […]
-
Followers DanceStar-kompetisie – Afrikaanse Hoër Meisieskool
Followers DanceStar-kompetisie. Kiara Ferreira, ‘n graad 9-leerder van Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria, het van 11 tot 16 November aan die Followers DanceStar-kompetisie deelgeneem. Sy het met 9 van haar 11 […]
-
Gauteng-Noord Tennis – Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Gauteng-Noord Tennis. Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria kondig met trots aan dat vyf van hul tennisspelers in die Gauteng-Noord Tennis se spanne opgeneem is: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://ahmp.co.za/ Foto verskaf
-
ITF J30-tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium
ITF J30-tennistoernooi. Willem de Waal, leerder van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, het die tweede agtereenvolgende week uitstekend by die ITF J30-tennistoernooi in Stellenbosch gevaar. Willem het Dawid Scholtz van […]













