Mpumalanga Atletiekspan – Hoërskool Ermelo het nege atlete wat verkies is tot die Mpumalanga Atletiekspan. Hulle gaan deelneem aan die ASA-kampioenskappe vanaf 27 tot 29 Maart by die Groenpunt Stadion in Kaapstad.

Die volgende atlete het medaljes ontvang:

  • Kryn Romijn wen Goud in die 400m
  • Lizé van der Merwe verwerf Goud in die 200m (o.15), asook Silwer in die 400m (o.15)
  • Marlioné Erasmus verwerf 2 x Silwer medaljes in die 100m en 200m (o.17)
  • Aletha Kloppers wen Silwer in die 3000m (o.17)
  • Luan Greyling verwerf Silwer in die 800m (o.17)
  • Mnqobi Mabusa behaal Silwer in die1500m (o.17)
  • Liané Cilliers wen Goud in die1500m (o.15) en
  • Marizé Cilliers behaal Silwer in die1500m (o.15)
  • Zani Lombard (o.15) Korthekkies
Mpumalanga Atletiekspan - Hoërskool Ermelo

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.erries.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article