Suid Vrystaat Tweekamp span - Hoërskool SPS Brandfort
Suid Vrystaat Tweekamp span – Hoërskool SPS Brandfort

Suid Vrystaat Tweekamp span – Hoërskool SPS Brandfort


Suid Vrystaat Tweekamp span. Drie atlete van Hoërskool SPS Brandfort, Ruben Rautenbach, Ania Pienaar en Danru Burger, is gekies vir die Suid Vrystaat Tweekamp span. Die span neem op die 21 en 22 Maart aan die 48ste SA Tweekamp Kampioenskappe in Oudtshoorn deel.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://spsbrandfort.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article