Tygerberg Kinderkoor - Hoërskool Bellville leerder gekies vir koor
Tygerberg Kinderkoor – Hoërskool Bellville leerder gekies vir koor

Tygerberg Kinderkoor – Hoërskool Bellville leerder gekies vir koor


Tygerberg Kinderkoor. Hoërskool Bellville Graad 8 leerder, Emma de Vos, is vir die Tygerberg Kinderkoor gekies. Emma sing al sedert graad 4 vir hierdie ongelooflike koor.

Die Tygerberg Kinderkoor neem Vrydag, 14 Maart, aan die Mzanzi Dirigente-konvensie deel wat by die CTICC plaasvind.

Lees mer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsbellville.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article