Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor - Hoërskool Punt is supertrots
Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor – Hoërskool Punt is supertrots

Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor – Hoërskool Punt is supertrots


Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor. Groot drome, groot stemme – Europa wag!

Hoërskool Mosselbaai se harte klop vol trots vir die vier leerders wat gekies is om saam met die Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor op ’n Europese konserttoer te sing van 23 April – 6 Mei 2026.

Baie geluk aan:

  • Xhanti Malambile
  • Laruché Rachel Stanton
  • Elleme Killian
  • Chloé du Plessis

Julle gaan nie net musiek maak nie – julle gaan Suid-Afrika verteenwoordig by die 74ste Suid-Kaap Kinderkoor & Jeugkoor!

Wat ’n merkwaardige prestasie – Die Suid-Kaap is ongelooflik trots op julle. Gaan wys Europa hoe klink talent, toewyding en ware Punt-trots!

Lees meer skolenuus hier: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article