
-
Matjhabeng Junior Council 2025 – Hoërskool Hentie Cilliers
Matjhabeng Junior Council 2025. ‘n Groot eer het Chané Pretorius, leerder van Hoërskool Hentie Cilliers, Virginia, te beurt geval. Sy is verkies tot die Matjhabeng Junior Council 2025. Chané is […]
-
Karate-gradering – Laerskool Truida Kestell
Karate-gradering. Vier leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het hul karate-gradering op 3 Desember gedoen. Hulle het die volgende vlakke behaal: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto’s verskaf
-
Oos-Vrystaat vriendskaplike krieketwedstryde – Truida Kestell
Oos-Vrystaat vriendskaplike krieketwedstryde. Foto, agter: Jacobus Beukes, HJ Eksteen, Awert Viljoen, Linde du Plessis, Ruben Swart, SW Bertram, Francois Swart, Wian Botha. Voor: Daniël de Beer, Fourie Scheepers, Henno Barnard. […]
-
Karate Commonwealth Elite – Hoërskool Noordheuwel
Karate Commonwealth Elite. Brendan Engelbrecht, leerder van Hoërskool Noordheuwel in Krugersdorp, het die naweek aan die Karate Commonwealth Elite en Commonwealth Klub kompetisies deelgeneem. Hy verower ‘n goue medalje in […]
-
SA Junior jukskei-kampioenskappe – Hoërskool Trio
SA Junior jukskei-kampioenskappe. Die SA Junior jukskei-kampioenskappe word vanaf 7 tot 13 Desember in Kroonstad aangebied. Ses leerders van Hoërskool Trio is ingesluit in die Noord-Vrystaat span: Die span se […]
-
ATKV-toneelaanbod 2025 ‘Magneties’ – ATKV Toneel
ATKV-toneelaanbod 2025 ‘Magneties’. Die ATKV se toneelaanbod is jaarliks verfrissend vir gehore en hou nie terug met kreatiwiteit en verrykende stories wanneer dit gemeenskappe landswyd in teaters opvoed, inspireer en […]
-
Akademiese Prysuitdeling 2024 – Hoërskool Fichardtpark
Akademiese Prysuitdeling 2024. Met Hoërskool Fichardtpark se Akademiese Prysuitdeling 2024 is leerders beloon vir hul puik prestasies die afgelope jaar. Die leerders as Dux-leerders aangewys: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za Foto’s […]
-
Provinsiale krieketspanne – Hoërskool Outeniqua
Provinsiale krieketspanne. Twee Kwagga-dogters wat vir hulle onderskeie provinsiale krieketspanne verkies is. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.outeniqua.co.za/ Foto’s verskaf
-
Sayess Nasionale Kompetisie – Hoërskool Outeniqua
Sayess Nasionale Kompetisie. Hoërskool Outeniqua Graad 9 leerder, Brink van Zyl, het onlangs aan die Sayess Nasionale Kompetisie (𝘚𝘰𝘶𝘵𝘩 𝘈𝘧𝘳𝘪𝘤𝘢𝘯 𝘠𝘰𝘶𝘵𝘩 𝘌𝘯𝘨𝘪𝘯𝘦𝘦𝘳𝘪𝘯𝘨 𝘚𝘤𝘪𝘦𝘯𝘤𝘦 𝘚𝘺𝘮𝘱𝘰𝘴𝘪𝘶𝘮), van 𝘪𝘔𝘉𝘌𝘞𝘜 𝘚𝘤𝘪𝘦𝘯𝘤𝘦 𝘍𝘰𝘶𝘯𝘥𝘢𝘵𝘪𝘰𝘯, deelgeneem. Hy […]
-
Vrystaat Skole Krieket – Welkom Volkskool
Vrystaat Skole Krieket. Vier van Welkom Volkskool se krieketspelers is vir die Vrystaat Skole Krieket se spanne op die onderskeie toernooie verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://welkomvolkskool.co.za/ Foto verskaf













