SA Geslote Skaakkampioenskappe 2025 - Hoërskool Rustenburg
SA Geslote Skaakkampioenskappe 2025 – Hoërskool Rustenburg

SA Geslote Skaakkampioenskappe 2025 – Hoërskool Rustenburg


SA Geslote Skaakkampioenskappe 2025. Leroux Byliefeldt, leerder van Hoërskool Rustenburg, is gekies vir die SA Geslote Skaakkampioenskappe 2025.

Le Roux gaan vanaf 31 Maart tot 5 April in Kaapstad teen Suid-Afrika se beste skaakspelers meeding.

Hierdie is ‘n merkwaardige prestasie wat sy toewyding en talent bewys.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hsrtb.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article