Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan - Hoërskool Diamantveld
Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan – Hoërskool Diamantveld

Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan – Hoërskool Diamantveld


Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan. Hoërskool Diamantveld in Kimberley is trots op hul sewe atlete wat opgeneem is in die Noord-Kaap Provinsiale Atletiekspan.

Hierdie atlete sal vanaf 2 tot 5 April aan die Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein deelneem:

  • Lehane Lategan
  • Wian Burger
  • Tiaan Groenewald
  • Danika Roets
  • Dariano Mitchell
  • Diaan Engelbrecht
  • Junemi Terblanche

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.diamantveld.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article