Noord-Kaap atletiekspan – Twee atlete van Hoërskool Kalahari is gekies vir die Noord-Kaap atletiekspan.

Hierdie twee seuns, Ofentse Kitso en Resego Motshegwa gaan die Noord-Kaap provinsie en Hoërskool Kalahari verteenwoordig. Hulle gaan in April deelneem aan die Suid-Afrikaanse Nasionale Kampioenskappe in Bloemfontein

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.kalaharihighschool.co.za/af

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article