Hoërskool Kalahari se krag en trots straal op die veld!
Hoërskool Kalahari se puik uitslae

Hoërskool Kalahari se krag en trots straal op die veld!


Wat ’n merkwaardige dag op die rugbyveld vir Hoërskool Kalahari, Kuruman! Kalahari se spelers het met passie, dissipline en vasberadenheid die maroen, swart en goud verdedig.

Uitslae van die dag:

  • O.14: Kalahari 76 – 00 Noord-Kaap
  • O.15: Kalahari 49 – 07 Noord-Kaap
  • O.16: Kalahari 29 – 07 Noord-Kaap
  • Sekkies: 34 – 34 Noord-Kaap
  • Leeus: 26 – 26 Noord-Kaap

Baie geluk aan al die spelers, afrigters en ondersteuners. Julle toewyding en harde werk is duidelik sigbaar. Hou aan om met trots die maroen, swart en goud te dra!

https://www.kalaharihighschool.co.za/

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article