Kouga Atletiek byeenkoms – Atlete van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 1 Februarie aan die Kouga Atletiek byeenkoms deelgeneem.

Die volgende atlete kwalifiseer tydens die Kouga Atletiek byeenkoms as volg:

o/10:

  • Leani Knoesen (70mH) en
  • Jaymar Swarts (70mH)

o/11

  • Kayla Wait (70mH) en
  • Chaiden Mey (70mH)

o/12

  • Lika Vermaak (Spiesgooi en diskus) (Afwesig tydens neem van foto)
  • Simoné van der Walt (75mH, 150mH, gewigstoot, diskus en spiesgooi)
  • Amé Spangenberg (75mH en 150mH)
  • Calib Borcherds (100m en 150m)
  • Jordan Felix (hoogspring)
  • Jaydon Abrahams (gewigstoot, diskus en spiesgooi)
  • Anru Germishuys (gewigstoot, diskus en spiesgooi) en
  • Heinrich Wait (diskus)

o/13

  • Issabella Brink (75mH en 200mH)
  • Rouxlé Germishuys (gewigstoot en diskus)
  • Hanna Ferreira (diskus en spiesgooi)
  • Nina Lourens (spiesgooi)
  • Dané du Plessis (diskus)
  • Johan van Tonder (80mH, diskus, spiesgooi)
  • Hannes Lourens (diskus, spiesgooi) en
  • Tristan Roelofse (diskus)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.stulting.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article