
-
Eastern Gauteng Schools Hockey – St Benedict’s College
Eastern Gauteng Schools Hockey. Twenty boys from St Benedict’s College, Bedfordview, have been selected fovarious Eastern Gauteng Hockey Team. Hockey U14 Hockey U16 Hockey U18 Read more school news: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
SANESA Qualifier 4 – Welkom Volkskool
SANESA Qualifier 4 – Welkom Volkskool se ruiters het die afgelope naweek deelgeneem aan die SANESA Qualifier 4 te Welkom. Hulle het baie goed presteer. Die uitslae van die SANESA […]
-
Bloemfontein Landloopliga – Hoër Meisieskool Oranje
Bloemfontein Landloopliga – Atlete van Hoër Meisieskool Oranje het Vrydag, 6 Junie deelgeneem aan die Bloemfontein Landloopliga. Yoné van Heerden was eerste oor die eindstreep in haar ouderdomsgroep (o.15). Sy […]
-
ATKV Redenaars – Hoërskool Hoopstad
ATKV Redenaars. Tahlia Muller, leerder van Hoërskool Hoopstad, het onder die Top 10 ATKV Redenaars geëindig. Sy het deurgedring na die nasionale rondte wat op 5 en 6 Augustus plaasvind […]
-
Ekonomiese & Bestuurswetenskap vasvrakompetisie – Trio Primêr
Ekonomiese & Bestuurswetenskap vasvrakompetisie. Trio Primêr, Kroonstad is aangewys as die wenners van die Ekonomiese & Bestuurswetenskappe vasvrakompetisie van die distrik. Die volgende uitblinkers het met hul kennis en vaardighede […]
-
Mpumalanga Rugby-finaal – HTS Witbank
Mpumalanga Rugby-finaal. HTS Witbank se 2de rugbyspan het koning gekraai in die Mpumalanga Rugby-finaal teen Hoërskool Lydenburg. Die bloues klop Lydenburg 9-8 en is as die Liga-wenners gekroon. John-D Hessell […]
-
Wes-Kaap Skole Netballiga – Laerskool Stellenbosch
Wes-Kaap Skole Netballiga. Foto: Agter: Mika Ceasar, Jeazelle van Niekerk, Kayla Gerber, Zana Ferriera. Voor: Isabella Mong, Aerin le Roux, Zitha Truter, Jesse Thompson, Heike Bailey. Die o.12-netbalspan van Laerskool […]
-
Junior Springbok Jaco Grobbelaar – Hoërskool Fichardtpark
Junior Springbok Jaco Grobbelaar. Hoërskool Fichardtpark is super trots op op hul Junior Springbok Jaco Grobbelaar. Jaco was Fichardtpark se hoofseun in 2023 asook die kaptein van Fichie Leeus 202. […]
-
Western Province School Rugby – Rondebosch Boys’ High
Western Province School Rugby – Rondebosch Boys’ High School is proud to announce the selection of fourteen rugby players to represent Western Province. They will compete at the national rugby […]
-
Western Province Grant Khomo – Hoërskool Strand
Western Province Grant Khomo. Hoërskool Strand se talentvolle ruby-ster, Preston-Lee Tobias, is ingesluit in die Western Province Grant Khomo XV-span wat vanaf 29 Junie tot 4 Julie by St Alban’s […]













