
-
Zwarrie-tennis – Hoërskool Zwartkop tennisspelers presteer
Zwarrie-tennis. Hoërskool Zwartkop se dogters tennisspanne is goed aan die gang. Swarrie-tennis se dogterspanne het op 12 Maart op Zwarrie-bodem aan verskeie wedstryde deelgeneem. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Tour du Cap – Grey Kollege leerder presteer
Tour du Cap. Adian Claassen, leerder van Grey Kollege, het ‘n ongelooflike week van deelname aan fietswedrenne in die Boland en omliggende gebiede gehad. Hy het deelgeneem aan die Tour […]
-
Vrystaat Atletiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Vrystaat atletiekkampioenskap. Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein het ‘n algehele eerste plek in die Vrystaat behaal met hulle 25 atlete tydens die Vrystaat Atletiekkampioenskap. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://oranjeprimer.co.za/ Foto’s […]
-
Top ses Vrystaat Atlete – Laerskool Truida Kestell
Top ses Vrystaat Atlete. Foto van links voor: Cay-Lynn Lamprecht, Ben Rheeder, Ali Zietsman, Fouche Vermeulen, John Boshoff. Agter: Lizé Viljoen, Lukie Odendaal, Bruwer Oosthuizen, Lienke Bartleman, Mieke Boshoff, Mia […]
-
Vrystaat Atletiekspan 2025 – Hoërskool Goudveld
Vrystaat Atletiekspan 2025. Hoërskool Goudveld, Welkom, het elf atlete wat ingesluit is in die Vrystaat Atletiekspan 2025. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://goudveldhs.co.za/ Foto’s verskaf
-
Noord-Kaap atletiekspan – Hoërskool Kalahari
Noord-Kaap atletiekspan – Twee atlete van Hoërskool Kalahari is gekies vir die Noord-Kaap atletiekspan. Hierdie twee seuns, Ofentse Kitso en Resego Motshegwa gaan die Noord-Kaap provinsie en Hoërskool Kalahari verteenwoordig. […]
-
Mossel Bay Chess – Point High School
Mossel Bay Chess. Photo: Front: Chris De Jager, Keanu Daniels, Reuben Daniels, Dylan Felix, Raynier Claassen, Neith-Lynn Moos, James McCreedy. Back: Luke Bosman, BJay Kiewiet, Gebhardt De Lange, Jonathan Van […]
-
Leadership Development Workshop – Grantleigh Schools
Leadership Development Workshop. Photo: Jade McDuling, Phiwa Bhengu, Ruan Loubser, Iviwe Ntsele, Zibusiso Gwagwa, Caroline Mann, Kate Sparks, Aneliswa Mbuyazi, Anika Vermaak, Neo Mola, Dominique Hassard, Jachin Naidoo, Lolo Sithole, […]
-
National Championships – HTS Sasolburg
National Championships – Photo: Tshegofatso Mafisa, Peroni Lephuthing, Thabang Mokoena, Mpho Mofokeng and TP Neshunzhi. Five athletes from HTS Sasolburg were chosen for the Free State Athletics team. They will […]
-
Laerskool Trompsburg Gala – Primêre Skool Fichardtpark presteer
Laerskool Trompsburg Gala. Primêre Skool Fichardtpark se swemmers het 7 Maart aan die Laerskool Trompsburg gala deelgeneem. Hulle het behoorlik die swembad aan die brand geswem met 7 rekords en […]













