ATKV Redenaars Semi-Finale – Leerders van Hoërskool Linden het deelgeneem aan die ATKV Redenaars Semi-Finale rondte.

Die volgende leerders het onder die Top 10 geëindig: Payton Kleinhans, Annabelle van der Linde, Markus Bensch, Vasti Griesel en Hildegard Schraader.

Die uitslae van hul prestasies wat behaal is, is as volg:

  • Eerste – Payton Kleynhans – Gr. 8–9 Voorbereid Huistaal
  • Sewende – Annabella van der Linde
  • Agtste – Markus Bensch
  • Tiende – Vasti Griesel – Gr. 10–12 Voorbereid Huistaal
  • Negende – Hildegard Schraader – Gr. 10–12 Onvoorbereid Huistaal

Payton Kleynhans dring deur na die ATKV Finaal wat op 5–6 Augustus by ATKV Goudini Spa plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://linden.co.za/

Foto voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article