
-
Vrystaat Atletiekspan – Primêre Skool Fichardtpark
Vrystaat Atletiekspan. Nege atlete van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het gekwalifiseer en is opgeneem in die Vrystaat Atletiekspan. Hierdie atlete se harde werk en toewyding het vrugte afgewerp. Fichies […]
-
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Hoërskool Witteberg
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Foto voor: Lize Joubert, Anru Erasmus, Annabelle Bezuidenhout. Agter: Jané de Villiers, Evan Nieuwoudt. Hoërskool Witteberg, Bethlehem, kondig met trots aan dat 15 van hul top-atlete ingesluit […]
-
Kouga Atletiek byeenkoms – Laerskool Stulting
Kouga Atletiek byeenkoms – Atlete van Laerskool Stulting, Humansdorp het op 1 Februarie aan die Kouga Atletiek byeenkoms deelgeneem. Die volgende atlete kwalifiseer tydens die Kouga Atletiek byeenkoms as volg: […]
-
Girls Cricket training squad – Grantleigh Schools
Girls Cricket training squad. Two girls from Grantleigh Schools, Nobe Zwane and Ngcwele Zungu, have been selected for the KZN u13 Girls Cricket training squad. Read more schools news: https://schoolsthatrock.co.za/ […]
-
Vrystaat Laerskole Swemkampioenskappe – Grey Kollege Primêr
Vrystaat Laerskole Swemkampioenskappe. Sewe-en-veertig swemmers van Grey Kollege Primêr het deelgeneem aan die Vrystaat Laerskole Swemkampioenskappe op 18 en 19 Februarie. Hierdie manne het weereens Grey Kollege se naam hoog […]
-
Inter-house gala – Felixton College has pure swimming talent
Inter-house gala. The recent Felixton College High School Inter-house gala was a resounding display of pure swimming talent and team spirit. Well done to Apollo, Neptune and Vulcan who competed […]
-
Toutrek – Hoërskool Strand haal Provinsiale span
Toutrek. Helderberg Toutrekklub het aangekondig dat twaalf van Hoërskool Strand se leerders die provinsiale span gehaal het. Op ‘n baie droë veld het hierdie trekkers hakke ingeskop om te seëvier. […]
-
King Cetshwayo Chess Tournament – Felixton College
King Cetshwayo Chess Tournament. Felixton College Junior School and High School Chess team recently took part in the highly competitive King Cetshwayo Chess Tournament. Three of the Junior School boys, […]
-
Interhuis Atletiek – Laerskool Stulting atlete presteer
Interhuis Atletiek. Met Laerskool Stulting, Humansdorp, se Interhuis Atletiek byeenkoms het ‘n aantal atlete baie goed presteer. Atlete wat aan die meeste items deelgeneem het, asook die leerders wat rekords […]
-
Weskaap Atletiekbyeenkoms – Laerskool Gene Louw
Weskaap Atletiekbyeenkoms – Vyf atlete van Laerskool Gene Louw het geskitter by die Weskaap Atletiekbyeenkoms. Die volgende atlete het hul Wes-Kaap-kleure verwerf en gaan aan die Nasionale Kampioenskappe deelneem. Hulle […]













