Kudu Uitnodigingspan na Georgië - Hoërskool Garsfontein
Kudu Uitnodigingspan na Georgië – Hoërskool Garsfontein

Kudu Uitnodigingspan na Georgië – Hoërskool Garsfontein


Kudu Uitnodiging rugbyspan na Georgië. Hoërskool Garsfontein, Pretoria, het die name bekend gemaak van agt Garsiebere wat gekies is vir die Kudu rugby uitnodigingspan na Georgië in Desember.

  • Tom Dreyer
  • HJ Terblanche
  • Schalk Hattingh
  • Leo van Wyk
  • Jordan Bezuidenhout
  • JD de Villiers
  • Jason Earle
  • Ethan Taljaard

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.garsies.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article