Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 - Hoërskool Framesby
Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 – Hoërskool Framesby

Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 – Hoërskool Framesby


Battle Boards Skaakkampioenskap 2025. Sewe skaakspelers van Hoërskool Framesby het Saterdag, 31 Mei, aan die Provinsiale Alexander Forbes Battle Boards Skaakkampioenskap 2025 deelgeneem.

  • Ruan Grigor
  • Ruan Swart
  • Nathan Norris
  • Jaculene Bothma
  • Ruan van der Spuy
  • Reuben Holtzhausen
  • Nico Grobler

Nege provinsies het by die kompetisie meegeding. Na ses rondtes het Framesby algeheel 6de, uit 16 skole in die Oos-Kaap geëindig. Framesby mis die Nasionale kompetisie wat 26 Julie plaasvind, met slegs een plek.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.framesby.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article