Streek- en Provinsiale Netbalspanne - Hoërskool Punt
Streek- en Provinsiale Netbalspanne – Hoërskool Punt

Streek- en Provinsiale Netbalspanne – Hoërskool Punt


Streek- en Provinsiale Netbalspanne. Elf talentvolle netbalsterre van Hoërskool Punt, Mosselbaai, is in hul onderskeie streek- en provinsiale netbalspanne opgeneem. Hierdie merkwaardige prestasie is die resultaat van harde werk, toewyding en ’n liefde vir die sport.

O.18 Spanne:

  • Zoë Vallentyn – Wes-Kaap
  • Zarah Herselman – Eden
  • Liané Pretorius – Eden

O.17 Spanne:

  • Anja Muller – Eden
  • Megan Enslin – Eden
  • Mieke Botha – Eden

O.16: Spanne:

  • Nikayla Bezuidenhout – Eden
  • Tonique Lukas – Eden

O.15: Spanne:

  • Mieke van Dorp – Eden

O.14 Spanne:

  • Elrie van Wyk – Eden
  • Heiley-Rose Erasmus – Eden

Hierdie meisies gaan tydens die Julie-vakansie hulle onderskeie spanne op nasionale- en streekvlak verteenwoordig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.pointhighschool.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article