Wes-Kaap Skole Netballiga - Laerskool Stellenbosch
Wes-Kaap Skole Netballiga – Laerskool Stellenbosch

Wes-Kaap Skole Netballiga – Laerskool Stellenbosch


Wes-Kaap Skole Netballiga. Foto: Agter: Mika Ceasar, Jeazelle van Niekerk, Kayla Gerber, Zana Ferriera. Voor: Isabella Mong, Aerin le Roux, Zitha Truter, Jesse Thompson, Heike Bailey.

Die o.12-netbalspan van Laerskool Stellenbosch het tydens die Wes-Kaap Skole Netballiga Kampioenskappe deurgedring na die Nasionale Kampioenskappe. Dit vind in Julie in Polokwane plaas. Die span het ‘n vierde plek behaal en dit is voorwaar ‘n uitstaande prestasie.

Die spelers is:

  • Mika Ceasar
  • Jeazelle van Niekerk
  • Kayla Gerber
  • Zana Ferriera
  • Isabella Mong
  • Aerin le Roux
  • Zitha Truter
  • Jesse Thompson
  • Jesse Thompson

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://laerskoolstellenbosch.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article