Ekonomiese & Bestuurswetenskap vasvrakompetisie – Trio Primêr

Ekonomiese & Bestuurswetenskap vasvrakompetisie – Trio Primêr


Ekonomiese & Bestuurswetenskap vasvrakompetisie. Trio Primêr, Kroonstad is aangewys as die wenners van die Ekonomiese & Bestuurswetenskappe vasvrakompetisie van die distrik.

Die volgende uitblinkers het met hul kennis en vaardighede in die Distrik se vasvrakompetisie vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe uitgestaan:

  • Phillip Geldenhuys
  • Iné du Toit
  • Elnè Mostert
  • Lua Claassens

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.trioprimer.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article