Ekonomiese en Bestuurswetenskappe - Hoërskool Die Wilgers
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Hoërskool Die Wilgers

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Hoërskool Die Wilgers


Ekonomiese en Bestuurswetenskappe – Vier leerders van Hoërskool Die Wilgers in Pretoria het onlangs aan die Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (EBW) Departementele Olimpiade deelgeneem.

Lishke du Plessis en Marcus Swart het deurgedring na die volgende distrik rondte wat op, 4 September plaasvind.

Die leerders wat deelgeneem het:

  • Hanré Groenewald
  • Marcus Swart
  • Lishke du Plessis
  • Marinel Bredenkamp

Hierdie leerders het almal goed gevaar, selfs met die uitdaging om die olimpiade in Engels af te lê!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://hswilgers.co.za/

Foto’s verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article