
-
Karate South Africa (KSA) – Hudson Park High School
Karate South Africa (KSA). Hudson Park is thrilled to celebrate the outstanding achievement of Cameron Thompson, a dedicated Grade 10 learner with exceptional karate skills. His selection to represent Eastern […]
-
Skole Netbal – Hoërskool Jim Fouché na uitspele
Skole Netbal. Hoërskool Jim Fouché se o.17 netbalspan het sover ‘n fantastiese seisoen beleef. As beloning neem hulle die naweek aan die skole netbal Vrystaat uitspele deel. Sterkte aan die […]
-
SA Country Western Dans – Hoërskool Goudveld
SA Country Western Dans. Nigella Siebert verteenwoordig Suid-Afrika op wêreldverhoog. Hoërskool Goudveld se Graad 11-leerder, Nigella Siebert, is ‘n buitengewone talentvolle danser in die SA Country Western Dans (SACWD) het […]
-
Celebrating sporting excellence: Nominations now open for the 18th SA Sport Awards
JOHANNESBURG – The Department of Sport, Arts and Culture has officially launched the call for nominations for the prestigious 18th Annual South African Sport Awards, celebrating the nation’s outstanding sporting […]
-
Muurbalspelers in Northerns spanne – Hoërskool Menlopark
Muurbalspelers in Northerns spanne – Hoërskool Menlopark is besonder trots op al hul muurbalspelers. Agt muurbalspelers is ingesluit in verskeie Northerns spanne. Die volgende muurbalspelers is verkies: o/14 o/16 o/19 […]
-
Wessie-Rugby – Hoërskool Wesvalia rugbyspelers presteer
Wessie-Rugby. Wonderlike nuus van Hoërskool Wesvalia, Klerksdorp, is dat ….. talentvolle Wessie-rugby seuns in verskeie 2025 Luiperdspanne ingesluit is. O.15 Luiperds O.16 Grant Khomo O.16 Doom Gouws O.17 Luiperds Akademiespan […]
-
Toutrek – Landboudal Boere
Toutrek – Landboudal Boere. ’n Groot gelukwensing van Landoudal Boere aan Maryke Roux en Franswa Keyser. Hulle het met trots hulle SA-Gazelle kleure vir toutrek ontvang. Hierdie eerbewys is ’n […]
-
Overberg Netbalspanne – Hoërskool Hermanus
Overberg Netbalspanne -Dis wonderlike nuus vir Hoërskool Hermanus! Sestien talentvolle netbalspelers is gekies vir die Overberg Netbalspanne, wat ’n groot prestasie is en beslis trots verdien. Die spelers is ingedeel […]
-
Interstreek Landloopkampioenskappe – Hoërskool Fichardtpark
Interstreek Landloopkampioenskappe. Vier landloopatlete van Hoërskool Fichardtpark is ingesluit in die Motheo-landloopstreekspan. Die span neem op 28 Junie in Parys aan die Top 20 Interstreek Landloopkampioenskappe deel. Fichies se atlete […]













