
-
SA Athletics Championship – Curro Serengeti
SA Athletics Championship. Funanani Mutheiwana, learner of Curro Serengeti, Kemptonpark, delivered an exceptional performance at the SA Athletics Championship, securing titles in both the 100m sprint and the relay event. […]
-
Skole netbalwedstryde – Hoërskool Outeniqua
Skole netbalwedstryde. Hoërskool Outeniqua in George se netbalspanne het die afgelope naweek aan verskeie skole netbalwedstryde deelgeneem. Dag 1 Weens onvoorsiene weersomstandighede kon slegs die 0.14 netbalspan Donderdagaand teen Worcester […]
-
Vrystaat Atletiekspan – Sekondêre Meisieskool Oranje
Vrystaat Atletiek. Foto: Jumarie Matthews, Clerise Smith, Rumé Burger, Nécke Verster, Chani Britz, Lilly Burger Indien jou pa ‘n goeie rugbyspeler was, is die kanse goed dat jy in atletiek […]
-
Roedean Autumn Hockey Festival – Eunice High School
Roedean Autumn Hockey Festival. The Eunice U14A Hockey team competed at the Roedean Autumn Hockey Festival from 20-22 March. The team had a great tournament without any losses, until they […]
-
Greg Beling Festival 2025 – Eunice High School
Greg Beling Festival 2025. Eunice High School’s 1st Hockey team had a great weekend at the Greg Beling Festival 2025 in East London. Results: Cale Potgieter and Bianca Rees Gibbs […]
-
Schools sports Salt Tournament – Hoërskool Hermanus
Schools sports Salt Tournament. Hoërskool Hermanus se o.14A hokkiespanne het goed presteer tydens hul tweede en finale dag by die Schools sports Salt Tournament (SALT o 14 Toernooi). Die leerders […]
-
SA Wiskunde Olimpiade – Hoërskool Vryburg
SA Wiskunde Olimpiade. Leerders van Hoërskool Vryburg het deelgeneem het aan die SA Wiskunde Olimpiade. Nie minder nie as een-en-twintig van die leerders het deurgedring na die tweede rondte wat […]
-
Durban Premier Hockey League – Ferrum High School
Durban Premier Hockey League. Joey du Preez, leerder van Ferrum High School, Newcastle, is gekies as deel van die Ladies Rebel-span vir vanjaar se Durban Premier Hockey League. Hierdie toernooi […]
-
Gauteng Netbalproewe – Hoërskool Transvalia
Gauteng Netbalproewe. Sestien netbaldogters van Hoërskool Transvalia het gekwalifiseer om vandag, Saterdag 22 Maart, aan die eerste rondte Gauteng-proewe deel te neem. Dis reeds ‘n besonderse prestasie om tot hier […]
-
Skole-hokkie – Hoërskool Bellville
Skole-hokkie. Hoërskool Bellville hokkiespanne neem aan verskeie Skole-hokkie toernooie deel. Eerste dag uitslae: Meisies: Milnerton u.19A Hockey Festival: Strand o.19B Hokkiefees: SALT Hokkietoernooi: Seuns: Milnerton u.19A Hockey Festival SALT Hokkietoernooi […]













