
-
Schools Cricket 50 Caps – St Alban’s College
Schools Cricket 50 Caps. Two 1st XI cricket players of St Alban’s College, Pretoria, Liam Basch and Tim Hewitt, were awarded their special caps during last week’s assembly on 13 […]
-
Schools Hockey – St Charles College vs Glenwood High School
Schools Hockey. After the big downpours of rain during the week, the weather cleared nicely for an entertaining game of hockey between Glenwood High School and St Charles College. Both […]
-
Noord-Vrystaat Hokkieproewe – Hoërskool Goudveld
Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Drie-en-twintig leerders van Hoerskool Goudveld in Welkom is deur na die finale Noord-Vrystaat Hokkieproewe. Dogters o.14 Seuns o.14 Seuns o.16 Dogters o.16 Dogters o.18 Seuns o.18 Lees meer […]
-
Junior Streekskiet Suikerbosrand – Fichardtpark Primêre Skool
Junior Streekskiet Suikerbosrand. Reinhardt Peens, leerder van Fichardtpark Primêre Skool, is ook ‘n trotse lid van die SA Jagtersvereniging. Reinhardt het die afgelope naweek aan die Junior Streekskiet Suikerbosrand deelgeneem […]
-
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap – Primêre Meisieskool Oranje
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskap. Nege dogters van Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein is ingesluit in die Vrystaat atletiekspan wat vanaf 20 tot 22 Maart aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskap in Germiston gaan deelneem. […]
-
Skole Hokkie – Grey College teen Die Hoërskool Menlopark
Skole Hokkie. Grey Kollege se hokkiespanne het die afgelope naweek teen Hoërskool Menlopark se spanne gespeel. Uitslae: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://greycollegesecondary.com/ Foto’s: Marlize Photography
-
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe – BVHS atlete gekies
Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe. Twee-en-dertig atlete van Bethlehem Voortrekker Hoërskool is gekies om deel te wees van die Vrystaat Atletiekspan wat by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe gaan deelneem. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://voortrekker.co.za […]
-
Ugu Hockey trials 2025 – Creston College participated
Ugu Hockey trials 2025. Twenty two hockey players of Creston College participated in the Ugu Hockey trials 2025 held on Creston’s Astro Turf. Special Recognition: The following boys have made […]
-
KSA National Championships – Creston College
KSA National Championships. Two learners from Creston College, Emir Sahli in Grade 11 and Sarah Sahli in Grade 5, represented KwaZulu-ZN Karate at the recent KSA National Championships. Both learners […]
-
Prysskiet 2 2025 – Hoërskool Fichardtpark
Prysskiet 2 2025. Hoërskool Fichardtpark leerders het aan die Prysskiet 2, 2025 deelgeneem en goed presteer. O.21A – 1 O.16A – 3 O.14A – 3 Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://fpark.co.za […]













