Hokkiespelers in Nasionale Spanne - Hoërskool Menlopark
Hokkiespelers in Nasionale Spanne – Hoërskool Menlopark

Hokkiespelers in Nasionale Spanne – Hoërskool Menlopark

Hokkiespelers in Nasionale Spanne – Hoërskool Menlopark se hokkie spelers is ingesluit in verskeie nasionale spanne.

Anja Tromp (matriek 2023) en Emily Macquet (afrigter: o. 14 A-dogters) is ingesluit in die SA o. 21-span.

Dan den Bakker (afrigter: o.16 A-seuns), is ingesluit in die SA o. 21 span.

Cailie den Bakker (afrigter: 1ste span dogters) is ingesluit in die SA-span wat SA gaan verteenwoordig by die FIH-internasionale toernooi in Pole.

Hokkiespelers in Nasionale Spanne - Hoërskool Menlopark
Hokkiespelers in Nasionale Spanne - Hoërskool Menlopark

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://menlopark.co.za/

Foto’s voorsien

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article