Nasionale Skoolorkes - Hoërskool Outeniqua
Nasionale Skoolorkes – Hoërskool Outeniqua

Nasionale Skoolorkes – Hoërskool Outeniqua


Nasionale Skoolorkes. Vier seuns van Hoërskool Outeniqua in George, het deurgedring het na die finale oudisie-rondte van die Nasionale Skoolorkes

Hierdie talentvolle jong musikante gaan gedurende die Junie-vakansie deelneem aan die National Youth Jazz Festival in Makhanda. Slegs die agt beste jong musici uit die land sal gekies word om as deel van die Nasionale Skoolorkes op te tree.

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article