
-
HOËRSKOOL STRAND TOUTREK-PRESTASIES
Twee van Hoërskool Strand se leerders, Zounica van der Merwe en Elandré Kemp, is die naweek in Johannesburg verkies om Suid-Afrika in die Wêreldkampioenskappe vanaf 4-8 September in Dublin, Ierland, […]
-
Laerskool Hartenbos hoofleiers
Laerskool Hartenbos het hul nuut-verkose hoofleiers vir 2019 bekend gemaak. V.l.n.r. Tristan Atsell (onderhoofseun), Deon Viljoen (hoofseun), Gratia Pauw (hoofdogter), Nadia Badenhorst (onderhoofdogter)
-
Laerskool Hartenbos manspersoneel ontvang “bodywarmers”
Laerskool Hartenbos se manspersoneel bedank die borg van hul netjiese “bodywarmers”. V.l.n.r. Paul Els, Dawie Jonker, Ruhan Meiring, Renier van Schalkwyk en Joep Joubert
-
Pierre Spies besoek Laerskool Hartenbos
Pierre Spies, oud-Springbok en Blou Bul agste man, het Laerskool Hartenbos verras en tydens die saalbyeenkoms ’n kort motiverings-praatjie gelewer. Voorste ry v.l.n.r.: Paul Els, Werner van Huyssteen (skoolhoof), Andre […]
-
Laerskool Hartenbos se skakelraad vir 2019 word bevestig
Laerskool Hartenbos het hul skakelraad vir 2019 bevestig. Sterkte word die raad toegewens met hul pligte. Voorste ry v.l.n.r.: Enell van Vuuren, Tristan Atsell (onderhoofleier), Deon Viljoen (hoofseun), Gratia Pauw […]
-
Laerskool Hartenbos wens Gr 7’s van 2014 – nou Gr12’s – sterkte toe
Laerskool Hartenbos het die gr 7’s van 2014, wat nou in hulle matriekjaar is, genooi vir ’n spesiale saalbyeenkoms waarby hulle sterkte toegewens is met hulle toekomsplanne. Al die oud-onderwysers […]
-
Worcester Gimnasium Redenaars skitter
Worcester Gimnasium se graad 8 spanredenaars, Alexa Viljoen, Carina van der Vyver, Kristen Boshoff en Danielle du Toit, verwerf 98,4% tydens hul deelname aan Podiumpret. Hulle dring deur na die […]
-
Hoërskool Oudtshoorn o/18A Netbal presteer
Struisies se 0/18A netbalspan het hul wedstryd teen Hoërskool Outeniqua van George met 29-27 gewen.
-
Robertson Logos Christian School Soccer
Robertson Logos soccer teams took part in a 5-a-side soccer tournament hosted by Curro Hermanus on 13 July. 10 Schools from across the Overberg took part in this fun event.
-
Hoër Meisieskool Paarl landloop
Hoër Meisieskool Paarl se landloop-atlete het goed gevaar tydens ‘n vriendskaplike landloopbyeenkoms die afgelope week. Baie geluk aan Aninka Ferreira wat die junior afdeling wen en Anja van Heerden die […]














You must be logged in to post a comment.