Laerskool Hartenbos het hul nuut-verkose hoofleiers vir 2019 bekend gemaak.

V.l.n.r. Tristan Atsell (onderhoofseun), Deon Viljoen (hoofseun), Gratia Pauw (hoofdogter), Nadia Badenhorst (onderhoofdogter)

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article