Hoër Meisieskool Paarl se landloop-atlete het goed gevaar tydens ‘n vriendskaplike landloopbyeenkoms die afgelope week. Baie geluk aan Aninka Ferreira wat die junior afdeling wen en Anja van Heerden die senior afdeling.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article