Pierre Spies, oud-Springbok en Blou Bul agste man, het Laerskool Hartenbos verras en tydens die saalbyeenkoms ’n kort motiverings-praatjie gelewer.

Voorste ry v.l.n.r.: Paul Els, Werner van Huyssteen (skoolhoof), Andre Kruger en Pierre Spies

2de ry v.l.n.r.: Dawie Jonker, Joep Joubert en Dawie de Beer

Agterste ry v.l.n.r.: Renier van Schalkwyk, Gerrit Nel en Jaydee Bester

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article