Laerskool Hartenbos het hul skakelraad vir 2019 bevestig. Sterkte word die raad toegewens met hul pligte.

Voorste ry v.l.n.r.: Enell van Vuuren, Tristan Atsell (onderhoofleier), Deon Viljoen (hoofseun), Gratia Pauw (hoofdogter), Nadia Badenhorst (onderhoofleier) en Duan Hough

2de ry v,l.n.r: Henru Holloway, Alyssa J van Rensburg, Mia Kolesky, Siedro Swanepoel, Jean Joubert, Ruben Holtzhausen, Jané Steenkamp, Nathan Williamson, Anika Fourie, Janke van Zyl en Victor Muller

Agterste ry v.l.n.r.: Shané Voigt, Kelsey Hanekom, Bianca Muller, Duney Peens, Henlo Fourie, Muller Gilliomeé, Henk Meyer, Mariechen Beukes, Margrette Conradie, Ané Olivier, Danielle Viljoen, Katelyn Moolman en Marsha Walker.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article