
-
Laerskool Hartenbos wens Gr 7’s van 2014 – nou Gr12’s – sterkte toe
Laerskool Hartenbos het die gr 7’s van 2014, wat nou in hulle matriekjaar is, genooi vir ’n spesiale saalbyeenkoms waarby hulle sterkte toegewens is met hulle toekomsplanne. Al die oud-onderwysers […]
-
Worcester Gimnasium Redenaars skitter
Worcester Gimnasium se graad 8 spanredenaars, Alexa Viljoen, Carina van der Vyver, Kristen Boshoff en Danielle du Toit, verwerf 98,4% tydens hul deelname aan Podiumpret. Hulle dring deur na die […]
-
Hoërskool Oudtshoorn o/18A Netbal presteer
Struisies se 0/18A netbalspan het hul wedstryd teen Hoërskool Outeniqua van George met 29-27 gewen.
-
Robertson Logos Christian School Soccer
Robertson Logos soccer teams took part in a 5-a-side soccer tournament hosted by Curro Hermanus on 13 July. 10 Schools from across the Overberg took part in this fun event.
-
Hoër Meisieskool Paarl landloop
Hoër Meisieskool Paarl se landloop-atlete het goed gevaar tydens ‘n vriendskaplike landloopbyeenkoms die afgelope week. Baie geluk aan Aninka Ferreira wat die junior afdeling wen en Anja van Heerden die […]
-
Flying the UHS Hockey flag high
Union High School Grade 7 learner, Sonwabise Mroro, was recently part of the u/14B team that represented the Eastern Province at the inter-provincial hockey tournament held in Bloemfontein (23 to 27 […]
-
HOËRSKOOL PUNT-NETBAL vs DIE BRANDWAG
Hoërskool Punt, Mosselbaai, se netbalspanne het op Saterdag, 20 Julie, op die Van Riebeeck Stadion, in yskoue reënweer teen die spanne van Die Brandwag van Uitenhage te staan gekom. Die […]
-
Ligbron Top 10-leerders geniet bederf-uitstappie
Ligbron Akademie vir Tegnologie se Top 10 leerders van elke graad is op Vrydag, 19 Julie, beloon vir hulle harde werk gedurende die afgelope kwartaal. Die leerders het die dag […]
-
Vereeniging Gimnasium Hokkie Dogters
Vereeniging Gimnasium wens hul hokkie-dogters geluk met die verskeie spanne waarin hulle opgeneem is. 0/14 Rhino week: Lilo Mokoloko 0/16 Rhino week: Bianca leech, Megan Hatthing, Xanthe le Roux, […]
-
New rugby kit for Union’s u/13As
During the recent Anne Beagley Junior Rugby and Hockey Festival, Union’s u/13A rugby team took the field in their brand new rugby kit. This was made possible by the generous […]














You must be logged in to post a comment.