
-
Hoërskool DF Malan hokkie-meisies presteer
Baie geluk aan Hoërskool DF Malan se hokkiemeisies wat so goed teen toerspanne van Groot Brittanje, Hockerill School, gevaar het. DF Malan o.14 B het 2-0 gewen en DF Malan […]
-
Hoërskool DF Malan leerder presteer by Nomads SA Girls Golf Championships
Anita Chen van Hoërskool DF Malan in Kaapstad, het die afgelope vakansie deelgeneem aan die Nomads SA Girls Golf Championships in Orkney. In die B-Afdeling maak sy dit tot in […]
-
Hoërskool Oudtshoorn leerder neem deel aan Talent America
Quintus Viljoen het gedurende die afgelope Junie-vakansie aan die internasionale kampioenskappe van Talent America, as deel van die Springbokspan van uitvoerende kunste, in die New York deelgeneem. Hy het in […]
-
Hoërskool Kalahari verwelkom nuwe onderwysers
Hoërskool Kalahari, Kuruman, verwelkom twee nuwe onderwysers, mnre De Villiers Goosen (foto bo) en Ettiene Grobler, wat hierdie kwartaal by die skool begin het.
-
Laerskool Oranje-Noord Gr 7 toppresteerders
Baie geluk aan Laerskool Oranje-Noord se Top 10 Gr 7’s vir die tweede kwartaal.
-
Paarl Girls’ High learner qualified for Western Cape 2019 SC Championships
Abigail Kotze, grade 4 learner at PGHS, qualified for Western Cape 2019 SC Championships. This 9 year old girl achieved 3 x PB’s, 2 x Level 3 qualifying times. Abi […]
-
Hugenote Hoërskool leerder roei sy pad oop na Wêreldkampioenskap
Bartho Visser (Graad 12) van Hugenote Hoërskool, Wellington, het die vakansie deelgeneem aan die SA Marathon Kampioenskap in Gauteng. Hy het met sy K2-spanmaat ‘n silwermedalje gewen. Hulle is gekies […]
-
Hoërskool Waterkloof Tennis Growthpoint Super 8
Amonette Theron van Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het aan die Gauteng Central-afdeling van die #Growthpoint Super 8 deelgeneem. Die uitslag is as volg: Finaal (meisies) – Vrouedubbels: Maja GLEDIC (GC) / […]
-
Hoërskool Nelspruit se 3de kwartaal lewer vele aktiwiteite op
Dit was ‘n baie besige tweede kwartaal en die Nellies het op verskeie gebiede goed presteer. Die derde kwartaal gaan nog vele wintersport, krieket, swem en kultuur-aktiwiteite oplewer. Ons sien […]













You must be logged in to post a comment.