First in Grade 7 James Heather-Clark, Second in Grade 7 Benn McWilliam and Third in Grade 7 Nathan Segall

Hoërskool Oudtshoorn leerder neem deel aan Talent America

First in Grade 7 James Heather-Clark, Second in Grade 7 Benn McWilliam and Third in Grade 7 Nathan Segall

Quintus Viljoen het gedurende die afgelope Junie-vakansie aan die internasionale kampioenskappe van Talent America, as deel van die Springbokspan van uitvoerende kunste, in die New York deelgeneem.

Hy het in die 18 tot 24-ouderdomsgroep van ‘acting’ deelgeneem en het die volgende prestasies behaal:

Acting Dramatic – 2de Plek

Acting Cold Read – 1ste Plek

Acting Commercial – 1ste Plek

Acting Legit Theatre Monologue – 1ste Plek

Acting Comedy – 1ste Plek

Quintus het ook die prys gewen vir die beste akteur in die 18 tot 24-ouderdomsgroep en was ook die jongste in sy ouderdomsgroep.

Verder het hy ook kontrakte by 4 verskillende agente en bestuurders in die filmbedryf ontvang.

Baie trots op jou, Quintus!!!!

 

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article