
-
Hoërskool Oudtshoorn dansers presteer by Dance Sport World Trials
Twee leerders van Hoërskool Oudtshoorn, Courtney en Druwon het ‘n 3de plek behaal in Ballroom en 4de plek in Latin Saterdag by die Dance Sport World Trials. Baie geluk, julle […]
-
Hoërskool Langenhoven se Cara wen Op Die Spel
Cara Serfontein, ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, het vanaf 19 Februarie, opnames vir die Kyknet TV-program, Op Die Spel, gedoen. Hierdie opnames het by Stark Studios, Randburg, […]
-
CVO Gromar Rugbyspelers in o/17 Bokkiespan
CVO Gromar Skool van Groblersdal, is trots op hul 0/17 rugbyspelers, Emil Bloemhof, Stiaan Genis en Christiaan van Wyk, wat ingesluit is in die Nasionale Bokkiespan: (Toerspan). Christiaan van Wyk […]
-
Maragon Ruimsig Owl Resque Centre
Owl Rescue Centre delivery last week. To celebrate the (near) end of term and exams, we delivered a load of plastic, eco-bricks and books from our Shakespeare book drive to […]
-
Hoërskool Waterkloof fietsryer SA 0.15 meisies-tydtoets kampioen
Klofieleerling, Kita Uys, het die title Suid-Afrikaanse o.15-meisies-tydtoets kampioen behaal. Die kampioenskappe vind tans in Durban plaas. Eric en Etienne Krös neem ook aan dié kampioenskappe deel. Baie geluk, Kita! […]
-
Hoërskool Punt verteenwoordig in SWD o/16 Tennis
Mieke Theron en Kayla Esselen (albei o/14) van Hoërskool Punt in Mosselbaai, het SWD o/16-tennis verteenwoordig en al hulle wedstryde (enkels, dubbels en gemeng) gewen. SWD klop Noord-Kaap 42-6 en […]
-
St Charles College Scrummies Dads and Lads
St Charles’ boys in the Pre-Primary were excited to spend some quality time with their Dad’s recently at their evening with Dad event ahead of Father’s Day. St Charles College […]
-
Laerskool Nelspruit leerders in Pumas 0/12A Rugbyspan
Baie geluk aan Vaughn van Zyl, Jon Grobler en Bobby Udo idong van Laerskool Nelspruit, wat almal gekies is vir die Pumas 0/12A Rugbyspan (foto heel bo). Hulle neem die […]
-
Laerskool Nelspruit leerder onder-kaptein van Pumas 0/13A Cravenweekspan
Baie geluk aan Theuns Meyer van Laerskool Nelspruit, wat gekies is as onder Kaptein van die Pumas 0/13A Cravenweek Rugbyspan. Theuns is volgende jaar ingeskryf by Hoërskool Nelspruit waar hy […]














You must be logged in to post a comment.