
-
NHS verwelkom nuwe adjunkhoof
Hoërskool Nelspruit het op 1 Junie 2019 sy nuwe adjunkhoof, mnr. Bertus Steyn, verwelkom. Mnr. Steyn is ‘n boorling van Gauteng en het aan Hoërskool Linden gematrikuleer. Hy voltooi sy […]
-
Laerskool Thabazimbi kore presteer
Laerskool Thabazimbi is baie bevoorreg om 2 puik kore, ‘n Junior koor en ‘n Senior koor te kan hê. Albei kore het op Maandag 27 Mei aan die Sing in […]
-
Union Preparatory School has Cricket World Cup fever
Cricket World Cup fever swept through Union Preparatory School on Friday, 31 May. To celebrate the start of the 2019 Cricket World Cup, all the little ones were encouraged to […]
-
Nellies O/13B Netbal – Mpumalanga Kampioene 2019
Laerskool Nelspruit se 0/13B Netbalspan is die naweek van 24-25 Mei, tydens die MSN – B kampioenskappe in Middelburg, aangewys as Mpumalanga 0/13B wenners. Hulle is reeds as Ehanzeni Laeveld […]
-
Nellies 0/12A en o/13A Netbal – Mpumalanga wenners 2019
Laerskool Nelspruit se 0/12A en 0/13A Netbalspanne het Vrydag en Saterdag, 31 Mei – 1 Junie in Witrivier Nellies en Laeveld se naam hoog gehou by die MSN – Mpumalanga […]
-
Ligbron seuns hokkiespanne na Mpumalanga Uitspele
Die eerste- en o/14 seunshokkiespanne van Ligbron Akademie vir Tegnologie, Ermelo, het die afgelope naweek, Saterdag, 1 Junie, aan die eerste rondte van die Mpumalanga uitspele deelgeneem. Die o/14’s se […]
-
EHS-netbaldogters gekies vir Hoëveld AVS-span
Hoërskool Ermelo is opreg trots op hul netbaldogters wat gekies is vir die volgende Bokkie-netbalspanne: o/14-span: Johnke Prinsloo, Mari-Zel Fourie en Mandi Swart. Nadia Kluyts en Zara Büchling is onderskeidelik […]
-
St John’s D.S.G. Grade 1 girls visited Toy Kingdom
The St John’s D.S.G. Grade 1 girls, Pietermaritzburg, visited Toy Kingdom last week and made a special class bear (who they have named Caramel) at the Build-a-Bear station. Every weekend, […]
-
Laerskool Stulting Graad 4’s besoek museum
Laerskool Stulting, van Humansdorp, se Gr.4’s het verlede week so bietjie terug gegaan in tyd. So tussen die leerdery deur vir die eksamen, is daar ook tyd ingeruim vir ‘n […]














You must be logged in to post a comment.